_
_
“Daar’s hy!! Die Bosdokter met Acanthopagrus se eie boek by die plek oop met die Naked Ichtiologist en Tol se boek met Slimjannie! Ou perd, jou nalatenskap vir die Van Der Hyde clan is meer as wat baie Wildtuin mense mee kan spog! Mooi so en baie dankie!”
– Dr Andrew Deacon
_
_
Sy staaltjies en verhale soos opgeteken in hierdie boek is ‘n sprekende voorbeeld van hierdie aanvoeling en liefde. Om sonder omhaal van woorde te praat, of wanneer om te luister, is nie iets wat enigeen altyd regkry of verstaan nie. Die bos doen die praatwerk!” Kruger Nationale park, Veteran Game Ranger
– Theuns en Leonie Bos
_
“Pieta, ek het jou boek soo geniet. Dis lekker gemaklike lees veral met jou lekker vertel styl. Dis asof mens saam is met elke storie. Geluk man dis nou puik gedoen!“
– Tok Knox
Contact